Aansigte

Daar is 3 aansigte by 3D-voorwerpe, naamlik:

  • Vooraansig

  • Syaansig

  • Boaansig

Die aansigte wat ons van 'n voorwerp sien, hang van ons posisie (voor, langs of bo) af.


Die BASIS van 'n voorwerp is die onderkant daarvan (die sy waarop dit staan).