Vergelyk en rangskik breuke

Stygende volgorde: Rangskik van die kleinste tot die grootste.

Dalende volgorde: Rangskik van die grootste tot die kleinste.


As die breuke verskillende noemers het, moet jy hulle eers as ekwivalente breuke oorskryf deur die NOEMERS dieselfde te maak.