Ekwivalente breuke

Wat is 'n ekwivalente breuk?

Dit is om verskillende maniere te gebruik om dieselfde breuk aan te dui.