Tyd

Analooghorlosies: Horlosies met wysers wat na die syfers 1 tot 12 wys.

Die kort wyser dui die ure aan en die lang wyser dui die minute aan.

Digitale horlosies: Horlosies wat slegs syfers gebruik om tyd aan te dui.