Priemgetalle en saamgestelde getalle

Wat is 'n priemgetal?

Dit is 'n getal met slegs twee faktore, EEN en HOMSELF.

Byvoorbeeld 13:

F13:{1;13}


Wat is 'n saamgestelde getal?

Dit is 'n getal met meer as twee faktore.

Byvoorbeeld 12:

F12:{1;2;3;4;6;12}