Wat is die verskil tussen kapasiteit en volume?
Kapasiteit is die hoeveelheid wat 'n houer kan bevat.
Volume is die hoeveelheid ruimte wat iets beslaan.