Wat is desimale breuke?
Dit is breuke wat as desimale getalle met 'n desimale komma geskryf word. Die desimale plekke is die syfers na die desimale komma.