Ligging en verskuiwing

Ons gebruik ruitenette om die posisies op kaarte te vind.


Wat is 'n ruitenet?

'n Ruitenet is 'n verwysingstelsel wat ons help om 'n bepaalde punt op 'n oppervlakte te vind. Vertikale en horisontale lyne word op die kaart aangesbring om 'n groot gebied in kleiner gebiede te verdeel.