Massa

Wat is massa?

Dit is hoe lig of swaar iets is.

Swaar voorwerpe word in kilogram (kg) gemeet, terwyl ons ligter voorwerpe in gram (g) meet.


Ons skryf altyd 'n EENHEID agter die gewig neer, byvoorbeeld kilogram.